MEGA OVAL -waar dit lekker is!

Tussen die Heksrivierberge en die Breederiviervallei vind jy die pragtige dorpie Worcester. Dis hier waar alle petrolkoppe een keer 'n maand bymekaar kom om te kom kyk hoe van die land se beste ovaalbaan renjaers teen mekaar meeding!  

100de mense stroom deur die hekke om deel te wees van die Mega Oval Kleinplasie familie. 

Hierdie drywersklub onder leiding van JD van den Berg bied met elke byeenkoms top vermaak, met drywers van reg oor die land.  

Mega Oval Kleinplasie het 10 verskillende klasse o.a. Junior Developments vir kinders 0/18, Pinkstocks vir alle dames, Stockrods, Tap and Spin, Heavy Metals, 2.1 Modifieds, Hotrods, 1660 Modifieds, V8's en Midgets. 

Hoogtepunte van die jaar om na uit te sien is Wynland Kampioenskappe in April, Kankerresies in Oktober en Festive 500 in Desember.  

mega oval officials 


Voorsitter: 

JD Van Den Berg 083 350 9481

jd@megaoval.co.za


Onder-voorsitter: 

Jean-Pierre Robberts 076 052 7866

jp@megaoval.co.za

Additional Lede:
Alinda Whitehorn, Nastasha Whitehorn, Alicia Theron, Pieter Human

Inskrywings:

Alinda Whitehorn

alinda@megaoval.co.za


Club Secretary:
Suzaan Bredenhann 072 258 0880

suzaan@megaoval.co.za


Marketing:
Nastasha Whitehorn
nastasha@megaoval.co.za

Commentator:
Gary Flemming,  Frank Heunis & FC Nieuwoudt

© Copyright Mega Oval